|
Maispap Taart
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 750 ml mieliepap (die pap moet stywerig wees)
1 blikkie gesnyde sampioene
2 blikkies tamatie en uie gemeng
1 ui
750 ml vars room
1 pakkie gekerfde "bacon"
Genoeg kaas om oor te gooi.
Voorbereiding:
Bereidingswijze: 1. Braai gekerfde "bacon" tot gaar. Gooi die sampioene en tamatie en uie
mengsel by en braai vir ongeveer 5 - 10 min op lae hitte.
2. Pak in oondvaste bak eers die gaar pap en dan die gaar spek en tamatie
mengsel (laag vir laag)
3. Gooi die vars room oor die mengsel en dan die gerasperde kaas.
4. Bak tot goudbruin.
|
|
|